Huis is in `n goeie area en ook in `n stil en rustige gebied.die huis bied `n mens baie en jy kan `n gedeelte van die huis aan ander mense uitverhuur....
As ek hierdie huis moet opsom in een woord is dit " fantasties". dis `n ruim huis met groot vertrekke en `n pragtige tuin. kan dubbel garage in `n woonstel omskep. groot afdakke ...